Heideroos Romanse · Boek 21

Oor Daniël

Op die vlug vir Marko strand Linda en Daniël – en vind skuiling op Hermanus se plaas.

Koop Kindle e-boek op Amazon (maak in ’n nuwe oortjie oop)

Lees op ’n Kindle of met die gratis Kindle-toep op jou foon, tablet of rekenaar.

Reeks
Heideroos Romanse, boek 21
Genre
Romanse
Taal
Afrikaans
Gepubliseer
Bladsye
128
Beskikbare formate
Kindle e-boek (Amazon) · DRM-vrye e-boek (Groenheide Boeke)

Oor die boek

Linda en Daniël is op die vlug vir Marko toe hul motor op 'n afgeleë plattelandse pad gaan staan. Hermanus bied aan om die kar na sy plaas te sleep, en terwyl hulle vir onderdele wag, groei daar 'n hegte band. Maar toe die gewelddadige Marko opdaag, moet Linda haar verlede in die oë kyk.