Heideroos Romanse · Boek 30

’n Blinde Afspraak vir Hugo

Almal verwag dat Gene en Hugo sal trou – maar haar gedagtes bly by sy ouer broer, Elia.

Koop Kindle e-boek op Amazon (maak in ’n nuwe oortjie oop)

Lees op ’n Kindle of met die gratis Kindle-toep op jou foon, tablet of rekenaar.

Reeks
Heideroos Romanse, boek 30
Genre
Romanse
Taal
Afrikaans
Gepubliseer
Bladsye
135
Beskikbare formate
Kindle e-boek (Amazon) · DRM-vrye e-boek (Groenheide Boeke)

Oor die boek

Gene word aangemoedig om vriende te maak met Hugo, 'n gawe man wat ongelukkig is oor die familieplaas, en almal reken die vriendskap sal in 'n huwelik eindig. Maar dis Hugo se ouer broer, Elia – die een wat die blinde afspraak gereël het – aan wie sy aanhoudend dink. Hy kuier gereeld op die plaas … en dis nie vir Hugo wat hy kom sien nie.