Heideroos Romanse · Boek 32

Skoenlapperkind

Alana se ma wil haar getroud sien – maar die perfekte Rudolf of die onverwagse Daniel?

Koop Kindle e-boek op Amazon (maak in ’n nuwe oortjie oop)

Lees op ’n Kindle of met die gratis Kindle-toep op jou foon, tablet of rekenaar.

Reeks
Heideroos Romanse, boek 32
Genre
Romanse
Taal
Afrikaans
Gepubliseer
Bladsye
160
Beskikbare formate
Kindle e-boek (Amazon) · DRM-vrye e-boek (Groenheide Boeke)

Oor die boek

Alana se ma is oortuig dat dit tyd is dat sy trou, en Rudolf – suksesvol en byna té perfek – lyk na die regte keuse. Toe ontmoet sy vir Daniel, wat 'n meisie in Kaapstad het, en haar twyfel groei. Alana moet besluit of sy haar ma se wense gaan volg of haar eie hart.