Heideroos Romanse · Boek 12
Die Cliché-Moord
Ná haar man alles verdobbel, begin Heidi oor op 'n plaas tussen die koringlande.
Skrywer · Suid-Afrika
Stories wat jou hart raak en jou verbeelding aangryp.
Welkom in die wêreld van Anria Breed — waar liefde, geheime, raaisels en onverwagse lewenspaaie in boeiende verhale verweef word.
Uitgesoekte boeke
Heideroos Romanse · Boek 12
Ná haar man alles verdobbel, begin Heidi oor op 'n plaas tussen die koringlande.
GSSR · Boek 6
Jana droom elke nag van 'n wrede moord – tot 'n vrou in die woonstel onder hare verdwyn.
Emma Roux · Boek 1
'n Gewone skildery in 'n peperduur raam – en toe verdwyn albei, behalwe in Emma se sketse.
Inspiration & Daisies · Boek 2 · English
Evah voel deur God verlaat – tot haar oom se verandering haar laat wonder of daar hoop is.
Heideroos Romanse · Boek 32
Alana se ma wil haar getroud sien – maar die perfekte Rudolf of die onverwagse Daniel?
Heideroos Romanse · Boek 35
Liam weet Marlie is getroud en buite perke – tot 'n motorongeluk hulle saambring.
Vind jou volgende storie
Liefde, tweede kanse en familiegeheime in die Heideroos-reeks.
15 boeke →Emma Roux, sketskunstenaar en speurder, se raaisels vir jong (en ouer) lesers.
7 boeke →Moordraaisels, geheime en nagmerries in die GSSR-reeks.
4 boeke →Christelike inspirasieromanse in Engels.
2 boeke →
Oor die skrywer
Ek is Anria Breed – ’n Suid-Afrikaanse skrywer van romanse, raaisels en spanningsverhale. Welkom by my boekrak.
Ek is in 1983 gebore en woon in Hartbeespoort in die Noordwes-provinsie. Ek is ma van twee kinders, en bedags werk ek as kantoorbestuurder. Tussen skoolritte, werksdae en gesinslewe deur, maak ek altyd tyd vir die stories wat in my kop wag om vertel te word.
Lees meerVars van die pers
Romantiese verhale
Melissa wil 'n Kersfeestema vir die winkelsentrum se opening – maar haar baas haat Kersfees.
Heideroos Romanse · Boek 37
Helen ontmoet ná agt jaar die man wat haar suster se dood veroorsaak het – en hy herken haar nie.
Heideroos Romanse · Boek 35
Liam weet Marlie is getroud en buite perke – tot 'n motorongeluk hulle saambring.
Elke boek is ’n nuwe avontuur. Watter storie gaan jy volgende ontdek?
Blaai deur al my boeke