Heideroos Romanse · Boek 26

Riaan se Lag

'n Desemberkuier by die Steyns bring Maria weer by Riaan uit – nou stil, nors en geslote.

Koop Kindle e-boek op Amazon (maak in ’n nuwe oortjie oop)

Lees op ’n Kindle of met die gratis Kindle-toep op jou foon, tablet of rekenaar.

Reeks
Heideroos Romanse, boek 26
Genre
Romanse
Taal
Afrikaans
Gepubliseer
Bladsye
169
Beskikbare formate
Kindle e-boek (Amazon) · DRM-vrye e-boek (Groenheide Boeke)

Oor die boek

Maria kuier in Desember by die Steyn-gesin en sien weer vir Susan se seuns, veral Riaan – die eens boekagtige seun wat nou teruggetrokke en nors is. Op skool was sy na aan Jan, terwyl die ander meisies na Daan gekyk het. Maria voel tot Riaan aangetrokke, en wonder of dit dalk hul eie stil hartseer is wat hulle verbind.