Heideroos Romanse · Boek 4

My Lewe in ’n Tas

Ná jare van weghardloop keer Miena terug huis toe om haar verlede te konfronteer.

Koop Kindle e-boek op Amazon (maak in ’n nuwe oortjie oop)

Lees op ’n Kindle of met die gratis Kindle-toep op jou foon, tablet of rekenaar.

Reeks
Heideroos Romanse, boek 4
Genre
Romanse
Taal
Afrikaans
Gepubliseer
Bladsye
171
Beskikbare formate
Kindle e-boek (Amazon) · DRM-vrye e-boek (Groenheide Boeke)

Oor die boek

Ná jare van weghardloop besef Miena sy moet terugkeer na die huis waar sy grootgeword het en haar verlede in die oë kyk. Daar ontmoet sy Dawid, wat niks van haar verlede weet nie – en ook nie juis belangstel nie. Tog is Miena bang sy verloor hom as hy uitvind wat agt jaar gelede op daardie een aand gebeur het.