GROENHEIDE BOEKE

Die Leidraad in die Hoed

Die Leidraad in die Hoed

Anria Breed
Emma Roux · No. 4

Emma ontdek weer die vreemde nota wat sy in die ou klokkiehoed gevind het en besluit om die raaisel te ontrafel en die skat te vind. Dis egter nie so eenvoudig nie, want daar is ’n skurk in die skadu’s wat vir Emma gebruik om vir hom die leidrade te ontsyfer. Verraad en gierigheid maak dat Emma leer wie is haar vriende en wie is haar vyande.

– Lees ‘Die Leidraad in die Hoed’ aanlyn!

GEDRUKTE BOEK

UITVERKOOP

Eerste uitgawe, eerste druk, 2020.

Sagteband, 18.5cm × 12.7cm, 142 bladsye.

ISBN: 978-1-928482-20-8.