Die Eiland van die Blou Duiwels
Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 7
Leon, oftewel die Swart Luiperd, word deur ’n ruwe fortuinsoeker gevra om saam te gaan na die Eiland van die Blou Duiwels.
Oorspronklik uitgegee in 1951.
E-BOEK (DRM-VRY)
E-boek beskikbaar vanaf die KARAMEL Biblioteek.
