
Die Eiland van die Blou Duiwels
Die Swart Luiperd · No. 7
Leon, oftewel die Swart Luiperd, word deur ’n ruwe fortuinsoeker gevra om saam te gaan na die Eiland van die Blou Duiwels. Daar moet Leon en sy makkers verskeie gevare trotseer, insluitende verraad en muitende matrose, alvorens hulle die eiland se skatte kan buit.
Originally published in 1951.
Book Details:
KBI : NHVMBKGF
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 1951
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.