Emma Roux · Boek 5
Die Geheim van die Groen Kar
Onder die bekleedsel van Liam se groen kar lê 'n koevert met vier vreemde seëls.
Koop Kindle e-boek op Amazon (maak in ’n nuwe oortjie oop)
Lees op ’n Kindle of met die gratis Kindle-toep op jou foon, tablet of rekenaar.
- Reeks
- Emma Roux, boek 5
- Genre
- Jeugspeurverhale
- Taal
- Afrikaans
- Gepubliseer
- Bladsye
- 81
- Beskikbare formate
- Kindle e-boek (Amazon) · DRM-vrye e-boek (Groenheide Boeke)
Oor die boek
'n Los stuk pelsbekleedsel in Liam se groen kar wys dat iemand daaraan gepeuter het. Daaronder vind Emma en Liam 'n koevert met vier onbekende seëls – maar waarvoor? Toe Liam verdwyn en 'n misdadiger Emma begin dreig, moet sy die kar se vorige eienaar opspoor om die saak te ontrafel.