Emma Roux · Boek 7
Die Geheim in die Gisterboks
'n Begrawe houtkis by Kombrink-herehuis, 'n vermiste man en 'n onopgeloste moord.
Ons bevestig tans die regstreekse Amazon-skakel vir hierdie titel. Intussen kan jy al Anria se boeke op haar Amazon-skrywersblad sien. Anria se Amazon-blad →
- Reeks
- Emma Roux, boek 7
- Genre
- Jeugspeurverhale
- Taal
- Afrikaans
- Gepubliseer
- Bladsye
- 104
- Beskikbare formate
- DRM-vrye e-boek (Groenheide Boeke)
Oor die boek
Emma grawe 'n houtkis by die Kombrink-herehuis uit, maar voor sy dit kan oopmaak, vra Liam haar hulp om 'n vermiste familielid te vind. Haar soektog verbind die kis se inhoud, die vermiste man en 'n onopgeloste moord van jare gelede. Twee onheilspellende ouer mans wil hê sy moet ophou krap – en Emma, Hestine en Liam roep speurder Steenkamp se hulp in.