GROENHEIDE BOEKE

Dressuur vir Dommie

Dressuur vir Dommie

Mary Sadler
Die Poniehoewe-Klub · No. 6

Philippe van die Equestrian Centre wil nie agterbly na die Poniehoewe-Klub se suksesvolle heg-en-steg­kompetisie nie en besluit om daarop te verbeter deur ’n driekamp te hou. Vir die Poniehoewers is dit ernstige sake, veral aangesien hulle niks weet van dressuur nie.

Oefen is maklik, maar die kompetisie raak egter gou ’n harde stryd tussen Dapper, Boontjies en die gesoute Beursie.

– Lees ‘Dressuur vir Dommie’ aanlyn!

GEDRUKTE BOEK

R 25.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.7cm, 188 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-15-0.