Caramel Library

Dressuur vir Dommie

Dressuur vir Dommie

Mary Sadler

Die Poniehoewe-Klub · No. 6

Philippe van die Equestrian Centre wil nie agterbly na die Poniehoewe-Klub se suksesvolle heg-en-steg­kompetisie nie en besluit om daarop te verbeter deur ’n driekamp te hou. Vir die Poniehoewers is dit ernstige sake, veral aangesien hulle niks weet van dressuur nie.

Oefen is maklik, maar die kompetisie raak egter gou ’n harde stryd tussen Dapper, Boontjies en die gesoute Beursie.

Take out and read!

Book Details:

KBI : CNJFWNMP

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 2015

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.