GROENHEIDE BOEKE

Fees van die Kopbeen

Fees van die Kopbeen

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 25

Die Swart Luiperd is in Bolivië, op pad na die stad van Woera. Ricardo Barossa, ’n ryk Portugees en avonturier, het etlike jare gelede daarvandaan ontvlug, maar sy broer gevangene agter­gelaat in die stad. Nou is dit Leon se taak om hom soontoe te vergesel en die lot van die vermiste broer te bepaal. Sake word egter benoud wanneer die ekspedisie die bron van voedsel raak vir ’n onbekende water­monster, en die wrede Jivaro’s nuwe kop­bene begeer. Die Luiperdman se boog span tot breekpunt om Woera heelhuids te bereik.

Oorspronklik uitgegee in 1955.

E-BOEK (DRM-VRY)

R 10.00

0 IN MANDJIE

BESKIKBAAR AS: pdf.