GSSR · Boek 4
Die Reeksdigter
'n Reeksmoordenaar in Herzogstraat – en alles wys na 'n digter wat oor reeksmoordenaars skryf.
Koop Kindle e-boek op Amazon (maak in ’n nuwe oortjie oop)
Lees op ’n Kindle of met die gratis Kindle-toep op jou foon, tablet of rekenaar.
- Reeks
- GSSR, boek 4
- Genre
- Spanning
- Taal
- Afrikaans
- Gepubliseer
- Bladsye
- 203
- Beskikbare formate
- Kindle e-boek (Amazon) · DRM-vrye e-boek (Groenheide Boeke)
Oor die boek
Eensame vroue in Herzogstraat word een vir een vermoor, en alles wys na Jack Smit, 'n digter wat opdrag gekry het om 'n koerantreeks gedigte oor reeksmoordenaars te skryf. Die polisie weet nog nie hoe die moorde gepleeg word nie en vermoed hy het 'n medepligtige. Dan oorleef een slagoffer – maar haar getuienis klink te ongelooflik om waar te wees.