GSSR · Boek 1

Die Ekstra Sleutel

Die dag ná haar verloofde verdwyn, hang daar 'n onbekende sleutel aan Annelize se sleutelring.

Koop Kindle e-boek op Amazon (maak in ’n nuwe oortjie oop)

Lees op ’n Kindle of met die gratis Kindle-toep op jou foon, tablet of rekenaar.

Reeks
GSSR, boek 1
Genre
Spanning
Taal
Afrikaans
Gepubliseer
Bladsye
99
Beskikbare formate
Kindle e-boek (Amazon) · DRM-vrye e-boek (Groenheide Boeke)

Oor die boek

Die dag nadat haar verloofde, Francois, verdwyn, kry Annelize 'n vreemde sleutel aan haar sleutelring. Dit pas 'n geheimsinnige kis in haar slaapkamer – en laat haar wonder wie Francois werklik was. Met die hulp van sy vriend Smithy volg sy 'n spoor van leidrade, maar sy is nie die enigste een wat na antwoorde soek nie.