GSSR
Die Nege Siele van Joshua Duran
Die Orde van Kwaad se beste sluipmoordenaar kan nie sy nuutste teiken doodmaak nie.
Koop Kindle e-boek op Amazon (maak in ’n nuwe oortjie oop)
Lees op ’n Kindle of met die gratis Kindle-toep op jou foon, tablet of rekenaar.
- Reeks
- GSSR
- Genre
- Spanning
- Taal
- Afrikaans
- Gepubliseer
- Bladsye
- 238
- Beskikbare formate
- Kindle e-boek (Amazon)
Oor die boek
Joshua Duran is die Orde van Kwaad se bekwaamste sluipmoordenaar, en sy jongste teiken is Zeetha Ponce, die dogter van die Orde van Goed se leier. Maar toe hy in haar oë kyk, kan hy dit nie deurvoer nie – en 'n vreemde teenwoordigheid in haar sê vir hom hy is nie wie hy dink hy is nie. Gaan hy sy verlede konfronteer en sy toekoms opeis, of aanhou moor in die Orde se naam? (Anria se debuutroman, oorspronklik in 2018 onder die skuilnaam Adriaan Breed uitgegee en in 2024 met 'n nuwe voorblad heruitgereik.)