Lang Henning en die Groot Bankroof
Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 18
Die kleine dorpie van Vlugheuwel vier eeufees, maar wanneer die bank beroof word is elke vreemdeling die ideale verdagte. En dit sluit Lang Henning en Boet ook in!
E-BOEK (DRM-VRY)
E-boek beskikbaar vanaf die KARAMEL Biblioteek.
