GROENHEIDE BOEKE

— Ria Richards —

Geheime van die Porseleinkat

Geheime van die Porseleinkat

Ria Richards

Dedré se skoolvakansie, asook die res van haar lewe, neem ’n onverwagse wending wanneer sy en Thembi ’n hawelose seun met hul vierwieler omry.

Wie is Johnny de Ridder? Die antwoord lê in die porseleinkat, die enigste besitting uit sy verlede.

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!