’n Porsie van My Lewe
Lidia Theron
Alana en haar man Herman se rustige aftrede in hul huis by die see neem amper ongemerk ’n wending waarop geen mens voorbereid kan wees nie: die eens liefdevolle en bedagsame eggenoot se toenemende vreemde en aggressiewe optrede word ná talle doktersbesoeke en terugslae as skisofrenie gediagnoseer.
Hierdie is die aangrypende verhaal van dié ongeneeslike geestestoestand se verloop, en hoe Alana moes sterk staan om haar man te ondersteun en nie in die greep van depressie te verval nie.
GEDRUKTE BOEK
R 25.00
KORTING van 66%
Gewone Prys R 75.00
0 IN MANDJIE
Eerste uitgawe, eerste druk, 2019.
Sagteband, 18.5cm × 12.7cm, 156 bladsye.
ISBN: 978-1-928482-04-8.
E-BOEK (DRM-VRY)
E-boek beskikbaar vanaf Amazon.com.