KARAMEL Biblioteek

Lang Henning en die Bruidskat

Lang Henning en die Bruidskat

Mary Sadler

Die Karoo Avonture · № 12

Lang Henning en Boet is terug op Verlatendal vir Martie en Stefan se bruilof, maar sonder ’n bruidskat kan meester Benade nie toestemming gee nie. Dan vind Henning die oplossing in die raaiselagtige skildery in die pastorie!

Oorspronklik uitgegee in 2011.

Teken aan om te lees!

Besonderhede:

KBI : ZTWKXZNS

Subskripsie : Premium (Betaal)

Uitgewer : GROENHEIDE Boeke

Eerste uitgawe in : 2011

Biblioteek uitgawe : 1.00 (2023)

Aflaai Grootte : 114.32 KB

Boekbeskouings en leeswaarde:

Nog geen boekbeskouings nie.