KARAMEL Biblioteek

Lang Henning en die Poskoetsrowers

Lang Henning en die Poskoetsrowers

Mary Sadler

Die Karoo Avonture · № 3

Omdat sy perd kruppel is ry Boet met die poskoets Kimberley se kant toe, maar dan word die koets beroof en ’n beseerde boer en sy gesin bedreig deur die boewe. Lang Henning en Boet voel dis hulle plig om die poskoetsrowers aan die man te bring en die verlore geld op te spoor.

Oorspronklik uitgegee in 2009.

Teken aan om te lees!

Besonderhede:

KBI : ZSCKFCLC

Subskripsie : Premium (Betaal)

Uitgewer : GROENHEIDE Boeke

Eerste uitgawe in : 2009

Biblioteek uitgawe : 3.00 (2023)

Aflaai Grootte : 128.32 KB

Boekbeskouings en leeswaarde:

Nog geen boekbeskouings nie.