
Die Leidraad in die Hoed
Emma Roux · No. 4
Emma ontdek weer die vreemde nota wat sy in die ou klokkiehoed gevind het en besluit om die raaisel te ontrafel en die skat te vind. Dis egter nie so eenvoudig nie, want daar is ’n skurk in die skadu’s wat vir Emma gebruik om vir hom die leidrade te ontsyfer. Verraad en gierigheid maak dat Emma leer wie is haar vriende en wie is haar vyande.
Besonderhede:
KBI : WZJWNCXS
Subskripsie : Premium (Betaal)
Uitgewer : GROENHEIDE BOEKE
Eerste uitgawe in : 2020
Biblioteek uitgawe : 2.00 (2023)
Aflaai Grootte : 397.48 KB
Boekbeskouings en leeswaarde:
Nog geen boekbeskouings nie.