![Lang Henning en die Toekomsmense Lang Henning en die Toekomsmense](/karamel/books/covers/dlxftzbs.png)
Lang Henning en die Toekomsmense
Die Karoo Avonture · No. 6
Toe Lang Henning weer sien, verskyn daar twee wesens in die pad, wesens soos hy nog nooit eers van gedroom het nie. Wie en wat is hulle en waar kom hulle vandaan? Al gou kom hy en Boet egter te staan voor die uitdaging om hulle weer weg te help — maar nie sonder om ’n smakie te kry van die lewe in die toekoms nie.
Oorspronklik uitgegee in 2009.
Besonderhede:
KBI : TGMTJHLB
Subskripsie : Premium (Betaal)
Uitgewer : GROENHEIDE BOEKE
Eerste uitgawe in : 2009
Biblioteek uitgawe : 2.00 (2023)
Aflaai Grootte : 123.50 KB
Boekbeskouings en leeswaarde:
Nog geen boekbeskouings nie.