KARAMEL Biblioteek

Nagloper

Nagloper

Jan G. Altena

Dawid tuur met skrefiesoë oor die sand wat ongenaakbaar tot by die horison strek. Na ’n ruk vra hy: “Is jy bang om dood te gaan?”

Jonatan probeer ongeërgd lyk, gaan aan met sy vingers in die sand boor. Dan kyk hy op en antwoord: “Ja. Jy?”

Agtergelaat in die Kalahari kom twee vriende tot die besef dat hulle moontlik nie lewendig daar sal uitkom nie. Dis ’n te ongelyke stryd, sonder kos of water en met slegs ’n vergange, onverstaanbare kultuur om op terug te val. Tog baklei hulle om staande te bly teen die meedoënlose natuur en ook die wreedheid van die mense wat hulself daar tuisgemaak het.

Dit word ’n tyd vir waardes bepaal en verantwoordelikheid neem.

’n Tyd vir oorleef ten alle koste.

’n Tyd vir grootword.

Teken aan om te lees!

Besonderhede:

KBI : TCRZPTCV

Subskripsie : Premium (Betaal)

Uitgewer : GROENHEIDE BOEKE

Eerste uitgawe in : 2015

Biblioteek uitgawe : 1.00 (2023)

Aflaai Grootte : 115.43 KB

Boekbeskouings en leeswaarde:

Nog geen boekbeskouings nie.