KARAMEL Biblioteek

Die Poniehoewe-Klub

Die Poniehoewe-Klub

Mary Sadler

Die Poniehoewe-Klub · № 1

Vyf maats se kommervrye ponie-dae is verby want die ryklub se grond is aan ontwikkelaars verkoop. Met minder as drie weke oor voordat die stootskrapers inrol om alles plat te vee, waarheen nou? Of gaan die getroue ponies verkoop word soos hul ouers dreig? Tog is daar een skrale moontlikheid.

Oorspronklik uitgegee in 2014.

Teken aan om te lees!

Besonderhede:

KBI : RVSXWRCZ

Subskripsie : Normaal (Gratis)

Uitgewer : GROENHEIDE BOEKE

Eerste uitgawe in : 2014

Biblioteek uitgawe : 1.00 (2023)

Aflaai Grootte : 197.95 KB

Boekbeskouings en leeswaarde:

Nog geen boekbeskouings nie.