KARAMEL Biblioteek

Tarzan van die Ape

Tarzan van die Ape

Edgar Rice Burroughs

Tarzan van die Ape · No. 1

Diep in die hart van die Afrika oerwoud, word die baba Tarzan deur Kala, die wilde wyfie-aap van die trop van Kerchak aangeneem en grootgemaak. Hy leer die geheime van die wildernis om te oorleef — hoe om met diere te kommunikeer, deur die bome te swaai en om teen die grootste roofdiere te baklei. Sy menslike intelligensie lei hom uiteindelik na die koningskap van die trop. Hy word werklik koning van die oerwoud. Maar dan kom die mens sy oerwoud binne, en bring al die euwels van die beskawing, en saam met hulle kom die eerste wit vrou wat Tarzan nog ooit gesien het. Nou skielik moet Tarzan kies tussen twee wêrelde…

Oorspronklik uitgegee in 1912.

Teken aan om te lees!

Besonderhede:

KBI : MKPCRPNR

Subskripsie : Premium (Betaal)

Uitgewer : El Adrea Uitgewers

Eerste uitgawe in : 1912

Biblioteek uitgawe : 3.00 (2017)

Aflaai Grootte : 7,704.74 KB

Boekbeskouings en leeswaarde:

Nog geen boekbeskouings nie.