KARAMEL Biblioteek

Tarzan Keer Terug

Tarzan Keer Terug

Edgar Rice Burroughs

Tarzan van die Ape · No. 2

Na ʼn kortstondige periode in die beskawing, keer Tarzan terug na die oerwoud in Afrika waar hy grootgeword het. Hier hoor hy vir die eerste keer van Opar, die stad van Goud, ʼn laaste oorblyfsel van die legendariese Atlantis. Dis ʼn stad van afskuwelike mans — en beeldskone, barbaarse vroue, regeer deur La, Hoë Priesteres van die Vlammende God. Sy altare is gevlek met die bloed van vele offers. Onbewus van die gevare, lei Tarzan ʼn groep barbaarse krygsmanne na die antieke kerkers en geheime van Opar…

Oorspronklik uitgegee in 1913.

Teken aan om te lees!

Besonderhede:

KBI : KVJCJGFP

Subskripsie : Premium (Betaal)

Uitgewer : El Adrea Uitgewers

Eerste uitgawe in : 1913

Biblioteek uitgawe : 4.00 (2017)

Aflaai Grootte : 6,481.15 KB

Boekbeskouings en leeswaarde:

Nog geen boekbeskouings nie.