
Nooientjie van My Drome
Heideroos Romanse · No. 5
Agtienjarige Tita Verster is die probleemkind van Kroondorp. Marius de Wet, die jong plaaslike dokter, vermoed dis omdat sy deur haar ma verwaarloos is, en ontferm hom oor haar as interessante ‘geval’. ’n Ramp van ’n partytjie laat Tita egter so ver in haar dop terugkruip dat Marius alle moed verloor.
Totdat iemand uit sy eie verlede opdaag wat Tita se toekoms ook wil verander …Oorspronklik uitgegee in 1959.
Besonderhede:
KBI : KHLJXNRJ
Subskripsie : Premium (Betaal)
Uitgewer : GROENHEIDE BOEKE
Eerste uitgawe in : 1959
Biblioteek uitgawe : 2.00 (2023)
Aflaai Grootte : 289.96 KB
Boekbeskouings en leeswaarde:
Nog geen boekbeskouings nie.