
Die Bekende Vreemdeling
Temmers van die Woestyn · No. 1
Lou Badendorff en sy makkers is die groot diamant- en beessmokkelaars in die distrik. Niks en niemand staan lank in hul pad nie.
Dan arriveer daar ’n vreemdeling op die dorp, ’n man wat lyk nes Hannes Naudé wat onlangs vermoor is.
Oorspronklik uitgegee in 1953.
Besonderhede:
KBI : HJGWTKJD
Subskripsie : Premium (Betaal)
Uitgewer : GROENHEIDE BOEKE
Eerste uitgawe in : 1953
Biblioteek uitgawe : 2.00 (2023)
Aflaai Grootte : 350.55 KB
Koop hierdie boek in PDF-formaat:
PDF uitgawe : 3.00
PDF datum : 12/09/2024
PDF grootte : 531.71 KB
PDF prys : R 40.00
Boekbeskouings en leeswaarde:
Nog geen boekbeskouings nie.