
Lang Henning en die Skaapdiewe
Die Karoo Avonture · No. 7
Kruis en dwars deur die Groot Karoo agtervolg Lang Henning en Boet ’n bende skaapdiewe. Die spoor lei na ’n verlate opstal — maar dan word Henning geskiet — en moet Boet alleen die skurke vastrek.
Oorspronklik uitgegee in 2010.
Besonderhede:
KBI : FKXNKXRC
Subskripsie : Premium (Betaal)
Uitgewer : GROENHEIDE BOEKE
Eerste uitgawe in : 2010
Biblioteek uitgawe : 2.00 (2023)
Aflaai Grootte : 116.59 KB
Boekbeskouings en leeswaarde:
Nog geen boekbeskouings nie.