Caramel Library

Kamerade van die Draak

Kamerade van die Draak

Braam le Roux

Die Swart Luiperd · No. 4

Leon, oftewel die Swart Luiperd, word deur die vuurtoring-opsigter gevra om sy klein dorpie te kom help teen die Draakruiters. Dis egter nie so maklik nie, en daar skuil meer agter as net ’n klomp skurke wat roof en plunder.

Originally published in 1949.

Take out and read!

Book Details:

KBI : XMPXHZNH

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1949

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.