Caramel Library

Rodeo Rollie!

Rodeo Rollie!

Mary Sadler

Die Poniehoewe-Klub · No. 9

Terwyl die ander vier lede van die Poniehoewe-Klub by ’n perdrykamp is, beland Roy met Rollie en Tjello en ’n Amerikaner in die geheimsinnige rante op sy oom se plaas. Dinge loop lelik skeef as Roy agterkom dat Mister Hank nie is wat hy sê hy is nie, en hy moet ’n plan beraam om te ontsnap. Maar hoe? Rollie is opstandig sonder sy poniemaats en Tjello word beheer deur die man met die rooi bal. Roy is op sy eie …

Take out and read!

Book Details:

KBI : DWSVHPZK

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 2017

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.