
Skedels in die Sand
Die Swart Luiperd · No. 12
Sonet is ontvoer!
In die Drakensberge kom die Swart Luiperd af op ’n bende opium-smokkelaars en die enigste manier om vir Sonet te bevry is om die hele bende uit te roei. Maklik gaan die nie, want die smokkelaars het hulp vanaf ’n onverwagse bondgenoot.
Originally published in 1953.
Book Details:
KBI : DPXFSTPR
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 1953
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.