Temmers van die Woestyn
8
Wind oor Haar Graf
Braam le Roux
Oorspronklike teks deur Abraham Le Roux Botha en uitgegee in 1954. Hierdie uitgawe geredigeer en kopiereg behou deur GROENHEIDE BOEKE.
Alle gebeure en karakters in hierdie boek is fiktief, behalwe waar anders die geval is. Enige verdere ooreenstemming met werklike persone, dood of lewendig, is bloot toevallig. Terme en benamings is eie aan die tydperk en geensins bedoel om aanstoot te gee nie.
Hierdie reeks verhale word tussen die jare 1880-95 in die omstreke van Kuruman, Kimberley en Hebron (later Winserton) en Barkly-Wes afgespeel.