GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/zudtaw/kersfees-in-die-kaap/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Kersfees in die Kaap

Kersfees in die Kaap

Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 11

Lang Henning en Boet kuier in die Kaap, waar Kersfees nie so rustig gevier word as wat hulle gedink het nie. In die Kasteel se Donker Gat spook dit, terwyl Tafelberg sy eie geheime het. Lang Henning en Boet raak onvermydelik betrokke by die intriges van die Britse bewind.

En kan Duncan die Kaapse resiesperde in ’n wedren klop?

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

GEDRUKTE BOEK

R 40.00

0 IN MANDJIE

Tweede uitgawe, sesde druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 136 bladsye.

ISBN: 978-0-620-49286-7.

E-BOEK (DRM-VRY)

Laai GRATIS af:pdf