GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/zhrwra/die-fantastiese-rowwe-dodelike-uhm--rykamp/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Die Fantastiese, Rowwe, Dodelike, Uhm … Rykamp!

Die Fantastiese, Rowwe, Dodelike, Uhm … Rykamp!

Mary Sadler
Die Poniehoewe-Klub · No. 10

Dis langnaweek en Ruan, Tessa, Anneke en Dommie woon ’n rykamp by vir gevorderde ruiters waar hulle gaan leer van spring en dressuur. Sommer op dag een al begin die avonture, met ’n nuwe vriendin wat bang is vir perde en glad nie kan ry nie. Nou moet daar planne gemaak word sodat niemand dit agterkom nie. Die gevolg is ’n deurmekaar rondomtalie van ponies, ruiters en beenbeskermers, maar flous hulle regtig die instruktrise?

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

GEDRUKTE BOEK

R 35.00

KORTING van 22%

Gewone Prys R 45.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2017.

Sagteband, 18.5cm × 12.7cm, 120 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-34-1.

E-BOEK (DRM-VRY)

Laai GRATIS af:pdfmobi