GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/ytxuiq/lang_henning_en_die_poskoetsrowers/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Lang Henning en die Poskoetsrowers

Lang Henning en die Poskoetsrowers

Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 3

Omdat sy perd kruppel is ry Boet met die poskoets Kimberley se kant toe, maar dan word die koets beroof en ’n beseerde boer en sy gesin bedreig deur die boewe. Lang Henning en Boet voel dis hulle plig om die poskoetsrowers aan die man te bring en die verlore geld op te spoor.

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

– Laai ‘Lang Henning en die Poskoetsrowers’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 25.95

KORTING van 35%

Gewone Prys R 40.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Tweede uitgawe, sewende druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 140 bladsye.

ISBN: 978-0-620-43315-0.