GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/ysodop-slaags-met-n-gruwelbende/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Slaags met ’n Gruwelbende

Slaags met ’n Gruwelbende

Casper H. Marais
Rooi Jan · No. 13

Daar word geweers na die Griekwas gesmokkel en iemand vermoor grensboere. Rooi Jan se ondersoek na beide lei na ’n gedugte en verraderlike teenstander, wat nie skroom om sy eie luitenante van die gras af te maak nie. In samewerking met ’n seerower word ’n lokval vir Rooie gestel, met Jeanette as lokaas.

Oorspronklik uitgegee in 1948.