GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/yroaib/lang_henning_en_die_moordplaas/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Lang Henning en die Moordplaas

Lang Henning en die Moordplaas

Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 1

Dis 1875 in die Groot Karoo. Lang Henning, avonturier van die vlaktes, word teen sy sin betrek by ’n grusame plaasmoord. Sonder veel hulp van Beaufort se magistraat, met slegs ’n wraaksugtige jong seun en dié se brandsiek hond as metgesel, gaan dit maar broekskeur om die skuldiges vas te trek —

– Lees ‘Lang Henning en die Moordplaas’ aanlyn!

– Laai ‘Lang Henning en die Moordplaas’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 26.35

KORTING van 35%

Gewone Prys R 41.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Derde uitgawe, sewende druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 144 bladsye.

ISBN: 978-0-620-35145-4.