GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/vgfrsi-die-raaisel-van-die-raam/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Die Raaisel van die Raam

Die Raaisel van die Raam

Anria Breed
Emma Roux · No. 1

Emma se talent vir potloodsketse maak dat sy toevallig op ’n raaisel in die ou Kombrink Manor afkom: waarom ’n gewone skildery in ’n peperduur raam sit? Dan verdwyn die skildery en raam uit die huis en is daar geen rekord dat dit ooit bestaan het nie … behalwe Emma se sketse.

Emma en haar vriendin, Hestine, besluit om die raaisel van die raam te ondersoek en uit te vind wie het dit gesteel.

GEDRUKTE BOEK

R 60.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2019.

Sagteband, 18.5cm × 12.7cm, 148 bladsye.

ISBN: 978-1-928482-10-9.

E-BOEK (DRM-VRY)

R 20.00

0 IN MANDJIE

BESKIKBAAR AS: pdf.