GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/ulggng/die_dood_kom_stil/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Die Dood Kom Stil

Die Dood Kom Stil

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 13

Selfs vir die Swart Luiperd is die toneeltjie hier onder hom afskrikwekkend. Soos die Monga wat hy so flussies teëgekom het, is die gesigte van die spiesdansers ook getatoeëer. En in die flikkerlig van die vlamme is die kop van ’n wolf duidelik herkenbaar. Leon besef dat hierdie afskrikwekkende wolfbakkies wat op die Monga-gesigte getatoeëer is, ontsettend vreesaanjaend vir die Pigmeë moet wees. Alleen net by die aanskouing van hierdie wolf-figure, kan die Pigmeë se moed hulle begewe, kan hul moraal lamgelê word.

Oorspronklik uitgegee in 1954.

– Lees ‘Die Dood Kom Stil’ aanlyn!

– Laai ‘Die Dood Kom Stil’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 28.10

KORTING van 36%

Gewone Prys R 44.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 160 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-20-4.