GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/ttooka/lang-henning-en-die-oujongnooi/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Lang Henning en die Oujongnooi

Lang Henning en die Oujongnooi

Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 4

Koekie Koffeman soek dringend man — en Lang Henning is die ideale kandidaat. Almal span saam om hom voor die kansel te kry en hy self in nie ongeneë nie. Is dit die einde van Lang Henning se vrye lewe op die vlaktes?

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

GEDRUKTE BOEK

R 40.00

0 IN MANDJIE

Tweede uitgawe, sesde druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 136 bladsye.

ISBN: 978-0-620-43668-7.

E-BOEK (DRM-VRY)

Laai GRATIS af:pdf