GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/tpuxdj/lang-henning-en-die-diamantsmokkelaars/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Lang Henning en die Diamantsmokkelaars

Lang Henning en die Diamantsmokkelaars

Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 14

Boet word in Kimberley gevang vir diamantsmokkel en in die tronk gestop. Sal Lang Henning die regte smokkelaarsbende kan vastrek en dus Boet se onskuld bewys?

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

GEDRUKTE BOEK

R 39.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, vierde druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 132 bladsye.

ISBN: 978-0-9870324-2-3.

E-BOEK (DRM-VRY)

Laai GRATIS af:pdf