GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/rlcahp-die-noodroep-uit-die-oerwoud/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Die Noodroep uit die Oerwoud

Die Noodroep uit die Oerwoud

Casper H. Marais
Rooi Jan · No. 3

Rooi Jan ontvang ’n brief vanaf die ou sendeling wat hom as kind gered en grootgemaak het, dat dié in die moeilikheid is. Natuurlik haas Rooie hom so vinnig moontlik diep in Grensland in om die oubaas te help.

Oorspronklik uitgegee in 1946.