GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/rcxgql/lang_henning_en_die_perdesmous/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Lang Henning en die Perdesmous

Lang Henning en die Perdesmous

Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 10

Die oomblik toe hy die wilde voshings sien, begeer Boet hom. Hy oorreed Lang Henning om hom te help die perd vang, maar vind al gou dat hy nie die enigste een is wat hom soek nie. Sake begin lelik lyk toe skietgevegte uitbreek en die hings vir die soveelste keer ontsnap.

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

– Laai ‘Lang Henning en die Perdesmous’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 24.70

KORTING van 35%

Gewone Prys R 38.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Tweede uitgawe, sesde druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 128 bladsye.

ISBN: 978-0-620-48883-9.