GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/qvkwqj/x-no/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

“x no”

“x no”

Mary Sadler
Junior Heideroos Romanse

Al wat in die pad van Olga se vurige liefde vir die skool se sportheld Michael staan, is sy meisie, die pragtige Kayla. Hoe kan sy by haar verbykom? Kayla, wat vir haar aaklike sms’e stuur en hul klasmaats teen haar opsteek. Olga moet iets doen toe “x no” nie meer genoeg is nie. Gaan Plan D slaag waar Planne A, B en C misluk het? Maar vir Plan D moet sy ouboet Nico se hulp inroep, wat nie baie lus is daarvoor nie – en intussen is daar Michael se beste vriend, die bleeksiel Hennie, wat op haar verlief is, ’n meisierugbyspan, ’n nasionale wiskundekompetisie en ’n paar porsies poeding om sake nog moeiliker te maak.

GEDRUKTE BOEK

R 54.00

KORTING van 40%

Gewone Prys R 90.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2018.

Sagteband, 18cm × 12.7cm, 136 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-43-3.

E-BOEK (DRM-VRY)

R 20.00

0 IN MANDJIE

BESKIKBAAR AS: mobi · pdf.