GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/qevdux/krisis_op_skerpioendraai/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Krisis op Skerpioendraai

Krisis op Skerpioendraai

Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 17

Lang Henning en Boet vind Skerpioendraai beset deur ’n hele familie boewe wat die plaasmense gevange hou. Henning val in by hulle terwyl Boet gaan hulp soek en dan loop alles verkeerd. Met vier groepe in die veld wat mekaar se bloed soek, raak die twee vriende self verstrengel in die krisis en Henning moet planne maak vir al wat hy werd is.

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

– Laai ‘Krisis op Skerpioendraai’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 25.55

KORTING van 36%

Gewone Prys R 40.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, vierde druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 136 bladsye.

ISBN: 978-0-9922073-8-0.