GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/otqcpp/hemelsblou--seegroen/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Hemelsblou & Seegroen

Hemelsblou & Seegroen

Mary Sadler
Junior Heideroos Romanse

Tanya is daarvan oortuig dat haar ouers gaan skei en dat dit haar skuld is. Hoe kan sy dit keer? Haar pa sê hierdie vakansie by die see is hul laaste, die tyd raak min! Daarby dring haar beste vriendin aan op ’n vakansie-romanse – as sy net geweet het hoe. Haar planne loop een vir een skeef en daarby kom krap die aantreklike Rick ook nog die pot deurmekaar met ’n agenda van sy eie. Tanya vind uit wat liefde is, en ’n hele paar ander goed op die koop toe.

GEDRUKTE BOEK

R 41.00

KORTING van 41%

Gewone Prys R 70.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2018.

Sagteband, 18.5cm × 12.7cm, 136 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-40-2.

E-BOEK (DRM-VRY)

R 20.00

0 IN MANDJIE

BESKIKBAAR AS: mobi.