GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/nflqrp/ridders_van_die_vyfde_dimensie/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Ridders van die Vyfde Dimensie

Ridders van die Vyfde Dimensie

Anton Döckel

Toe Tom en sy mense in die spookhuis kom bly, word Arno al gou meegevoer op ’n dolle avontuur met trolle, struisfante, reuse spinnekoppe en basiliske. O ja, en ’n beeldskone prinses.

’n Reis na die Vyfde Dimensie? Om wat te gaan maak?

‘Jy sal nog sien,’ is al antwoord wat hy kry.

GEDRUKTE BOEK

R 73.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 228 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-29-7.